Uncategorized

Van 1 April tot 1 November 2012 het ons met JOU hulp die volgende bereik:

Van 1 April tot 1 November 2012 het ons met JOU hulp die volgende bereik:

  • 9 157 Papsmere vir vroeë opsporing van servikale kanker en ‘n bykomstige 4 217 in samewerking met die Departement van Gesondheid (DvG)
  • 10 136 Kliniese borsondersoeke met ‘n verdere 1 151 in samewerking met DvG, sowel as 292 met behulp van die SureTouch toestel vir veilige borsondersoeke
  • 5 609 Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) toetse, ‘n eenvoudige bloedtoets om prostaatkanker op te spoor en 110 in samewerking met DvG
  • 317 velkanker ondersoeke
  • Verspreiding van meer as 430 000 pamflette en 4 400 plakkate oor KANSA se gesondheidsbewusmakingsveldtogte
  • Meer as 2 600 pasiënte is by ons 11 KANSA Sorgtuistes geakkommodeer, sowel as 127 mense by ons KANSA TLC Tuistes vir Kinders en gesinne wat geraak is deur kanker
  • Spesialis sorg aan 95 limfedeem pasiënte verleen en meer as 7 700 stoma pasiënte het ondersteuning ontvang
  • Het aan 1 850 mense mediese toerusting geleen en meer as 13 400 mense is by ons KANSA Sorgklinieke gehelp

Lees meer oor hoe die fondse wat vir KANSA ingesamel word gebruik word in die stryd teen kanker…


« BACK


Do you have a question?