CANSA Kimberley Care Centre

Sanlam Kanker Gholf – Hartswater – Mei 2013

Sanlam Kanker Gholf – Hartswater – Mei 2013

Hartswater gholfklub het op Saterdag 25 Mei hul Sanlam Kanker gholf borgdag met groot geesdrif aangebied. Al die spelers was in pienk getooi om hul ondersteuning aan die vrouens in hul lewe te wys. Alhoewel die dag groot pret was, is ernstige gholf gespeel en R16000-00 is ingesamel.

Al die spelers was in pienk getooi om hul ondersteuning aan die vrouens in hul lewe te wys.

Al die spelers was in pienk getooi om hul ondersteuning aan die vrouens in hul lewe te wys.

Ongelooflike gees het geheers!

Ongelooflike gees het geheers!

How we can be of service to you in your region


« BACK


Do you have a question?