Uncategorized

Sanlam Gholfkompetisie – Drie Geslagte Speel Saam

Sanlam Gholfkompetisie – Drie Geslagte Speel Saam

Drie geslagte en naamgenote was by KANSA se jaarlikse gholfdag, in samewerking met Sanlam, betrokke. Oupa en seun het saam gholf gespeel en kleinboet het saamgestap. Sien al drie Hennies! Hulle van is Jansen. Lees koerantberig hier…

Navrae

Munnik Marais
Epos: mmarais@cansa.org.za


« BACK


Do you have a question?