The Cancer Association of South Africa helps you to fight cancer through its unique integrated service driven by research.

Sanlam Cancer Challenge – Streeksfinaal 18 Augustus – Kuruman Country Club

Christo Kruger, Terrence Salo, PierreStrydom, Morne Killian

Saterdag, 18 Augustus was Kuruman Country Club die gasheer vir die Sanlam Cancer Challenge (SCC) se streeksfinaal.

Sanlam en KANSA (Kanker Vereniging van Suid Afrika) hou hierdie golfkompetisie al vanaf 1993, meer as 800 klubs neem deel aan die jaarlikse kompetisie. Die doel van hierdie dag is om fondse te in vir KANSA.

KANSA is ‘n liefdadigheidsorganisasie, en veg al die geveg teen kanker vanaf 1931.

Die wenners van die streeksfinaal mans was, Afdeling A: Terrence Salo van Lime Acres (26 punte), Afdeling B: Morné Killian, Kuruman inwoner (33 punte),  en Afdeling C: Pierrie Strydom, Kuruman (30 punte).

Hierdie mans gaan nou deur na die finaal, by Sun City die 21ste tot die 24ste Oktober.

 

Christo Kruger, Morne Killian, Lizanie Wall (KANSA)


TOP ↑


  • Shavathon
  • CANSA Relay for Life
  • Cuppa for CANSA
  • Sanlam Cancer Golf Challenge
  • Movember