CANSA Cape Metro Care Centre

Rooi Rose KANSA Tee – Stellenbosch – 20 September 2014

Rooi Rose KANSA Tee – Stellenbosch – 20 September 2014

Kaartjies verkoop soos soetkoek! Dis jou laaste geleentheid om jou kaartjie of tafel by die Rooi Rose KANSA Tee in Stellenbosch te bespreek:

  • nog twee enkel kaartjies beskikbaar
  • nog twee tafels beskikbaar

Ons is ook nog opsoek na ses gasvroue wat verantwoordelikheid aanvaar vir die spyseniering & dekor van ses enkel tafels (10 gaste per tafel).

Rooi Rose 2014

Rooi Rose Artikel:

Lees meer oor hierdie glansgeleentheid…

Besonderhede Rooi Rose KANSA Tee:

  • Datum: Sat, 20 September 2014
  • Tyd: 9:00 vir 9:30
  • Plek: Stellenbosch Stadsaal
  • Koste: R200 per persoon wat deur ‘n gasvrou genooi word of ‘n tafel vir ander gaste dek
  • Tema: My land, my rooi rose…

Navrae Besprekings:

Tel: 021-689 5347

Epos:

« BACK


Leave a Comment

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment from showing. There is no need to resubmit your comment.
Comments will be made public, should they be approved.


Do you have a question?