CANSA Gauteng

Rooi Rose KANSA Tee – Pretoria – 22 Oktober 2014

Rooi Rose KANSA Tee – Pretoria – 22 Oktober 2014

KANSA bedank graag Rooi Rose vir hul vennootskap met KANSA. Die Rooi Rose KANSA Tee (Pretoria) vind plaas op die 22 Oktober 2014 by die Saint George Hotel en alle kaartjies is al uitverkoop.

Ongeveer 1 700 gaste sal die geleentheid bywoon. Hierdie jaar se tema is ‘My SPAR, my land, my rooi rose…’

Rooi Rose PTA 2014

Rooi Rose Artikel:

Lees meer oor hierdie glansgeleentheid…

Navrae KANSA:

Epos: Marie Claassen –  mclaassen@cansa.org.za

« BACK


Leave a Comment

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment from showing. There is no need to resubmit your comment.
Comments will be made public, should they be approved.


Do you have a question?