Uncategorized

Ondersteun Rooi Rose KANSA Spogtee’s

Ondersteun Rooi Rose KANSA Spogtee’s

Die KANSA-projek het nie net ’n groter bewustheid van kanker geskep en broodnodige geld vir die vereniging ingesamel nie, maar ook in statuur en styl gegroei wat elke jaar al hoe meer KANSA-ondersteuners lok. Lees meer…

Die jaar hou ons drie glansgeleenthede:

  • Saterdag, 1 September 2012 – Bloemfontein, Ilanga-landgoed
  • Saterdag, 29 September 2012 – Paarl, Kaapstad, Rhebokskloof
  • Woensdag, 24 Oktober 2012 – Pretoria, Die Saint George Hotel

Navrae KANSA:

Marie Claassen
Epos: mclaassen@cansa.org.za


« BACK


Do you have a question?