CANSA Kimberley Care Centre

KANSA vrywilliger genomineer vir Noord-Kapenaar van die Jaar

KANSA vrywilliger genomineer vir Noord-Kapenaar van die Jaar

Ardath en Tony Datnow met haar toekenning as genomineerde

Ardath en Tony Datnow met haar toekenning as genomineerde

Ardath Datnow, KANSA vrywilliger die afgelope 25 jaar was benoem vir die Noord-Kapenaar toekenning van die jaar. Sy is ook lid van KANSA Kimberley se streekkomitee vir die afgelope 15 jaar.

Sy is die streekvoorsitter van Reik na Herstel, ononderbroke vir ongeveer 20 jaar en een van die stigterslede van Reik na Herstel. Sy het al verskeie KANSA toekennings ontvang, onder andere die gesogte  Mariette Loots toekenning in 2001.

« BACK


Do you have a question?