CANSA Kimberley Care Centre

KANSA Kimberley Sorgsentrum open sy eie Kliniek

KANSA Kimberley Sorgsentrum open sy eie Kliniek

Groot vreugde het Maandag 15 April in KANSA se Sorgsentrum geheers oor die opening van sy eie Sorgkliniek. Dr Eileen Snyders (streekbestuurder: Kansa Kimberley/Karoo) en Dr Clive Holroyd (ondervoorsitter van KANSA se streekkomitee) het dubbele rede gehad om fees te vier. Behalwe dat dit hul albei se verjaarsdag was, was die vreugde eintlik groter oor die opening van die kliniek – ‘n lang droom wat eindelik verwesenlik is.

Dr Eileen Snyders (streekbestuurder: Kansa Kimberley/Karoo) en Dr Clive Holroyd (ondervoorsitter van KANSA se streekkomitee)

Dr Eileen Snyders (streekbestuurder: Kansa Kimberley/Karoo) en Dr Clive Holroyd (ondervoorsitter van KANSA se streekkomitee)

 Vermeulens Build it  maak KANSA Kimberley Sorgsentrum se drome waar!

Judy en Deon Du Plessis van Vermeulens Build it

Judy en Deon Du Plessis van Vermeulens Build it

Judy en Deon Du Plessis van Vermeulens Build it  het op 15 April Die KANSA Sorgsentrum in Kimberley se drome waar gemaak!  Hulle was die borge wat die kliniek verbou, verbreek en uitgerus het!

« BACK


Do you have a question?