Become a Goodwill Ambassador

Jakkie Louw - Afrikaanse Sanger

Jakkie Louw – KANSA Ambassadeur

Jakkie Louw - Afrikaanse Sanger

Jakkie Louw – Afrikaanse Sanger

Ek is Jakkie Louw en het in 2010 besluit om ‘n trotse ambassadeur te word vir KANSA. Die mense wat werk vir KANSA is soos ‘n weermag wat elke oggend opstaan en baklei vir mense wat hulle nie eers ken nie. Al wat hulle voor baklei is lewe. Ek het besluit ek sal ‘n soldaat raak van hierdie weermag. Ek doen sedert 2010, jaarliks 12 gratis vertonings vir KANSA Relay For Life.

Hoe hierdie vertonings werk is dat die mense kaartjies koop vir my vertoning en daardie geld word net so vir KANSA oorhandig aan die einde van hulle finansiƫle jaar.

My mikpunt is om vanjaar R150 000 vir KANSA man alleen in te samel. Ek gaan dit regkry ook en volgende jaar die merk ‘n bietjie laat opstyg. Die mense by KANSA is professioneel en goed vir my en ek is regtig geeerd om saam met so span te werk. God is goed. Dankie KANSA!

Omtrent KANSA

Lees meer…

Navrae KANSA

Klik hier vir kontakbesonderhede…

« BACK


Leave a Comment

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment from showing. There is no need to resubmit your comment.
Comments will be made public, should they be approved.


Do you have a question?