Our Cause Related Marketing Partners

Hoop book

Hoop – ‘n Vrou se Reis deur Kanker

Hoop book‘n Gedeelte van die wins van elke boek Hoop wat verkoop word, word geskenk aan CANSA.  Vat hande met FINESSE tydskrif, koop die boek Hoop in die stryd teen kanker deur Projek Hoop.   Gee dit as geskenk vir ’n vriendin wat deur kanker moet worstel of familie wat hulle moet ondersteun.

“Gelukkig is ons nooit alleen in hierdie proses van heelword en groei nie – ook al loop jy deur die vuur.”

Projek Hoop!

Moes jy al die gevreesde woorde hoor: “Dis kanker …”  En die moeilike pad van trauma, onsekerheid en hopeloosheid daarna loop? Hoop is spesiaal vir jou. Daar waar jy nou swaarkry, en bemoediging nodig het. Of dalk is jy iemand anders se kruk …

Lana van Niekerk skryf in dié inspirerende ware verhaal oor haar stryd en oorwinning oor beide bors- en eierstokkanker.

Beleef saam met die skrywer al die emosies waardeur sy moes swerf. Daar is die swaar wintertye waar hoop verdwyn, wanneer kanker jou wêreld onderstebo draai.

Maar daar is ook lente, wanneer hoop begin ontkiem na jou stryd, die heerlikheid om weer dag vir dag voluit te kan leef.

Vat hande met FINESSE tydskrif in die stryd teen kanker deur Projek Hoop en koop die boek Hoop.  ‘n Gedeelte van die wins van elke Hoop boek wat verkoop word, word geskenk aan CANSA. Gee dit as geskenk vir ’n vriendin wat deur kanker moet worstel of familie wat hulle moet ondersteun.

Hoop is beskikbaar by meeste boekwinkels of by www.voelgoedwinkel.co.za teen R119-95.

“Gelukkig is ons nooit alleen in hierdie proses van heelword en groei nie – ook al loop jy deur die vuur.”

Lees Finesse Tydskrif se artikel.


 Are you in need of HOPE?

It’s such a small word. And sometimes it’s all you have.

In Hoop author Lana van Niekerk tells her story. It’s the story of her long journey to overcome both breast and ovarian cancer. Who better to know how to take care of a cancer patient? And to give some pointers for the people alongside this person. For certain things are necessary while others are not necessary at all.

Most people fear it, yet every day more than just a few have to hear the news. When the test results are there and the doctor says, “You’ve got cancer …” your whole world collapses. In a moment everything becomes dark, you have no idea how to make sense of this. Fortunately you are not alone. Your fears were Lana’s fears too.

But as you read her story, you realise there are lots of golden moments in-between. Times when life begins to bloom anew, and you can feel and smell the fragrance of hope.

Like Lana, you too can give other people hope with your story. Carpe Diem Media and CANSA have joined hands in PROJECT HOPE. Anyone who has had to contend with cancer is invited to tell their stories at www.projekhoop.co.za. Eighty of the most inspiring stories will be published in the next Hoop book. Also on the website are a number of resources that will explain how to reduce your cancer risk, which is important information for anyone.

Part of the profit on Hoop is donated to CANSA. So by buying the book for yourself, a friend or a family member who has to cope with cancer, you will also help others.

Hoop is available at all book shops or at www.voelgoedwinkel.co.za at R119-95.

« BACK


Do you have a question?