Fundraising Events & Projects

GesinsFees SuperSport Park – 16 tot 17 Mei ten bate van KANSA

GesinsFees SuperSport Park – 16 tot 17 Mei ten bate van KANSA

GesinsFees is gerig op fondsinsameling ten bate van KANSA deur middel van ‘n fees vir die hele gesin.

Jy kan hierdie waardige saak ondersteun deur die Gesinsfees by Supersport Park, Centurion op 16 en 17 Mei 2015 by te woon. Die hekke open om 09:00 en sluit om 17:00 daagliks.

Gesinsfees

Kanker raak ons hele gemeenskap, onsself en mense wat ons ken en vir ons dierbaar is, maak nie saak of jy ‘n ouer, ‘n kind, ‘n vriend, ‘n familielid, ‘n medewerker, ‘n dokter of ‘n pasiënt is nie.

Kom ondersteun ons in ons poging om fondse in te samel om kanker te bestry. Jy kan terselfdertyd hope pret en plesier hê by hierdie feesgeleentheid vir die hele gesin.

Onthou: “The human spirit is stronger than anything that can happen to it” – C C Scott.

Inligting & Aktiwiteite:

« BACK


Leave a Comment

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment from showing. There is no need to resubmit your comment.
Comments will be made public, should they be approved.


Do you have a question?